Terug na soekresultate

Alpha Lipid Lifeline Colostrum produkte

Produkte word ingevoer van New Zealand. Bevat natuurlike bestandele. Van gesondheid tot skoonheid.

Alpha lipid life colostrum (kolostrum) produkte word ingevoer van New Zealand en dit word ook net daar vervaardig. Kolostrum beter bekend as bies van koeie. Die koeie word gemelk na sy geboorte gegee het en nadat die kalf sy bies gekry het. Die kolostrum word dan versigtig verwerk tot poeier. Kolostrum word in die meeste van ons produkte gesit. New Image International het die patent regte op die produkte so ons produkte verskil van ander Colostrum produkte. Ons het skoonheidsprodukte, produkte vir algehele gesondheid en welstand en n dieetprogram. New Image International bied ook aan ander die geleentheid om n deeltyds of voltyds besigheid te begin.

Bestellings word gratis afgelewer maar dit kan verander afhangende van koerier wat gebruik word.

Om te kyk na ons dieet gaan asb na https://www.facebook.com/UD2-Alpha-Lipid-lifeline-colostrum-weight-management-2243264575929907/

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie