Terug na soekresultate

Areena Riverside Resort

Sport en ontspanning · Hoteloord · Reismaatskappy

Areena Riverside Resort is ‘n vakansieoord geleë aan die Wildekus van die Oos-Kaap.

Areena Resort is ‘n vakansie-oord wat ‘n groot verskeidenheid fasiliteite bied vir beide familie- en sakemark. Ons beskik oor akkommodasie in selfsorgkothuise, houthutte en rondawels, sowel as kampeer- en karavaanplekke. Ons het ‘n konferensie fasiliteit en trou fasiliteit met Restaurant en Gelisensieerde Pub. Ons het ‘n avontuurdorp met verskeie aktiwiteite.

Ons voorsien en bied akkommodasie vir korporatiewe funksies, kerk-, sport- en skoolgroepe. Ons konferensie fasiliteit is vir korporatiewe groepe, kerkgroepe, sportgroepe en skoolgroepe. Ons het ‘n Fun Team Building-aktiwiteite wat ontwerp is om korporatiewe groepe te help. Ons Avontuursoord het pret aktiwiteite vir vermaak. Ons het Abseil, Quad Biking, Paintball, Boogskiet, Pellet Gun Shooting en ‘n River Cruise.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie