Ons is ‘n familie onderneming met Christo en sy 2 seuns wat alle aspekte van ‘n gebou instand hou, vanaf die fondasie, tot op die noek van die dak. Ons doen elektriese heinings en toegangsbeheer, tot jou skottel vir TV. Ons is op die paneel van die groter versekeraars en doen die waarborg werk vir van die warm water silinders vervaardigers.
Ons is geleё op ‘n dorpie met die naam Kareedouw, in die Oos Kaap.
Ons kliёnte is boere, sowel as vakansie huis eienaars.