Terug na soekresultate

HanRose Pewter

Handgemaakte pewter eetgerei en juwele.

HanRose Pewter

  • Ons ontwerp en vervaardig pewter eetgerei en juwele en kombineer ons produkte met hout en egte leerprodukte.
  • Ons verskaf ook korporatiewe geskenke, soos eie ontwerp sleutelhouers, pateemessies, ens aan besighede, skole of individue vir jaareindfunksies, matriekafskeid, troues, ens op grootskaal.
  • HanRose Pewter poleer ook jou “ou” vaal en gebleikte pewter wat dalk in die skottelgoedwasser beland het of net aangeslaan het deur die jare, weer mooi blink.
  • Al ons items word handgemaak en neem n tydjie (tot en met 2 weke)
  • Sou jul ons nie in die hande kry deur die dag, kan jul ons gerus per epos of whatsapp nader. Ons kom dan so gou as moontlik na u toe terug.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie