Terug na soekresultate

Bee-utiful Botanicals

Natuurlike Skoonheidsprodukte Vervaardiger

Bee-utiful is \’n besigheid wat gebaseer is in Pretoria, en ek bied \’n volledige reeks natuurlike gesigs-en lyfprodukte te koop Ek gebruik natuurlike bye produkte,soos heuning, byewas en Propolis, wat alles ongelooflik is vir jou vel se gesondheid. Dit bevat ook Vit A, wat jou kollageen versterk.  Ek gebruik ook Suid-Afrika se eie Aloe Vera-Bulbinella, wat baie bevogtigend is, en die brand uit wonde en seerplekke uittrek.

Gekombineer met natuurlike olies en essensiele olies, bevat my produkte baie vitamines en essensiele vetsure, wat \\\’n merkbare verskil op jou vel maak. Ek gebruik die beste olies van Afrika, soos Baobab, Moringa en Manketti Olie, om die beste in jou vel na vore te bring.

 

Gesonde vel gloei- wie wil nie dit he nie?

Ons produkte word vars gemaak in ons laboratorium, met organiese bestandele.

Dit bevat geen chemikalie, kleursel of parfuum nie, so 100% goed vir jou vel. Perfek vir babas en mammas, en velsorg probleme soos ekseem, aknee en verouderde vel.

Geen newe-effekte

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie