Terug na soekresultate

Blackbird Trading 438 cc

Spyseniering in die Weskaap omgewing.
Konsultasie op tegniese en logistiek opleiding vir nasionale kwalifikasie of \”taylormade\” vir klient

Ek doen spyseniering al vir 22 jaar, veral vir klein funksies. Het aparte ervare span wat dit doen.

Verder doen ek konsultasie vir tegniese en logistieke opleiding. Het reeds 32 jaar ondervinding in genoemde opleiding. Ek het al in verskeie Afrikalande gaan werk. Het ook al blootstelling in Europa gehad. Ek doen dit enige plek in Suid Afrika en Namibie.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie