Terug na soekresultate

Dcrew Pty Ltd

Dcrew is ‘n passievolle tekenkantoor in Pretoria

Dcrew is ‘n teken maatskappy in Pretoria. Ons is bekend vir ons Meganiese, Elektriese en Loodgieter (MEP) tekendienste. Ons neem trots in ons vinnige, professionele, gedetailleerde tekeninge in 2D en 3D. Dekades se ondervinding om baie MEP-maatskappye te help met hul ontwerp- en opstel-behoeftes, laat ons uitstaan in die tekenveld. AutoCAD, Revit en Relux is die sagteware wat ons help om die mees akkurate tekeninge aan ons kliënte te verskaf.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie