Terug na soekresultate

Sanyati Gastehuis

Gastehuis in Kathu

Sanyati gastehuis is in die hartjie van Kathu, naby die bekende golfbaan.  Ons is ‘n 4 ster gastehuis met ‘n swem/braai area en GRATIS Wi-fi.

Die uiters netjiese kamers het almal lugreelaars, DSTV, Yskaste, Mikrogolwe, koffiestasies en buitedeure wat uitloop op ‘n grasdakstoepie.  Ons ontbyte is uit die boonste rakke en begin reeds vroeg oggende om die besigheidsgaste te akkommodeer.  Ons verskaf ook ontbyt-, en middagete pakkies om weg te neem.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie