- Onderrig werkgewers en werknemers oor die bewustheid van werksplek bedrog risikos en hoe etiese besigheidsgedrag werksplek bedrog kan voorkom, werknemers beskerm, n etiese besigheids omgewing skep en die besigheid se se goeie reputasie beskerm. Dit is n voorkomings maatreel wat doeltreffend en koste effektief is.
- Forensiese Oudits word gedoen waar werkgewers vemoedens het dat werksplek bedrog/korrupsie/diefstal/misbruik van eiendom gepleeg. Deur die oudits bewyse kan die vermoedens bewys of weerle word.
- Ondersteunings dienste word gelewer aan werkgewers met die hou van dissiplinere verhore.(evalueer getuienis of dit die klagte bewys, formulering van klagtes, nakoming van die proses om ‘n regverdige verhoor te verseker)
Kilian Forensic Consult
Advies oor bedrog in die werksplek