Terug na soekresultate

Bril

Bril doen optometrie anders… en in Afrikaans. Met twee passievolle persoonlikhede agter die bril’jante onderneming kan jy gerus wees dat jy en jou oë in bekwame hande is. Bril maak seker dat jy in styl kan sien met ‘n stylvolle raam wat jou sak sal pas. Bril gee ook terug aan die gemeenskap deur elke […]

Bril doen optometrie anders… en in Afrikaans. Met twee passievolle persoonlikhede agter die bril’jante onderneming kan jy gerus wees dat jy en jou oë in bekwame hande is.

Bril maak seker dat jy in styl kan sien met ‘n stylvolle raam wat jou sak sal pas.

Bril gee ook terug aan die gemeenskap deur elke maand ‘n bril te skenk aan iemand wat dit self nie kan bekostig nie. Een van hulle sewe kern waardes is immers “generosity returns”

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie