Ons is Korttermyn, Lewens en Beleggings spesialis Makelaars met meer as 30 jaar ondervinding. Ons kliënte is belangrik en daarom is persoonlike diens ons leuse! Gratis Risko Ondersoeke word gedoen, huidige versekering word hersien en nuwe kwotasies word by verskillende versekeraars aangevra sodat ons kliënte self kan kies waar hulle wil verseker teen die beste premie en diens.
Bwise Brokers Kroonstad
Versekering Makelaars