Terug na soekresultate

Castellon Boutique Hotel

Gastehuis in Blouberg

Castellon is n pragtige gastehuis in Blouberg, Kaapstad. One het 8 suites en elke suite het die volgende in;

Vol Dstv pakket

Aircon

Wifi

Tee & coffee

Kitchenette

Ons is n perfekte basis om n naweek in Kaapstad te spandeer en is baie sentraal gelee. Ons onvang korporatiewe en privaat gaste.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie