All in 1 Auto Repairs is ‘n bekende maatskappy in Bethlehem.
Ons diens alle soorte voertuie en vragmotors.
Ons doen ook veranderinge en kan bou volgens kliënt se spesifikasies.
Alle meganiese herstelwerk aan voertuie, rekenaar diagnosering en paneelklop werk.