D.J. Bredenhann & Associates ontwerp, verbeter en implementeer HSSE stelsels en skakel veilige werkstandaarde vir ons kliënte, gebaseer op wetgewende imperatiewe en ons kliënte se behoeftes en vereistes.
D.J. Bredenhann & Associates word hoofsaaklik in die Wes-kaap bedryf, maar is ook beskikbaar om dienste in die res van die land te verskaf, asook enige ander Afrika bestemming.