Terug na soekresultate

Die Bosvelder Restaurant

Sportkroeg · Braairestaurant · Suid-Afrikaanse restaurant

Die Bosvelder Restaurant is ‘n familie restaurant in Centurion, met heerlike eg Suid-Afrikaanse kos, kultuur en vermaak, wat die afgelope 20 jaar diep spore in die harte van restaurantgangers trap.

Die Bosvelder is ‘n eetplek met sitplek vir 500 mense en ruimte vir alles van woelwaters en korporatiewe funksies tot sangers en aanhangers, asook ‘n spyskaart wat jou mond sal laat water en ‘n vermaaklikheidsprogram wat skrik vir niks.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie