Terug na soekresultate

Luistervink Stories

Afrikaanse kinderboeke voorgelees

Op Luistervinkstories se webblad kan kinders aanlyn na voorlesings van geïllustreerde Afrikaanse kinderboeke luister terwyl die prente op die skerm vertoon.

Luistervinkstories help ouers om hulle kinders aan goeie taalgebruik bloot te stel.

Navorsing toon dat kinders vir wie daar voorgelees word, beter vaar wanneer hulle self leer lees.

http://www.luistervinkstories.com

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie