Terug na soekresultate

Dr H Lottering

Huweliksbevestiging: ek kan jul huwelik tuis, my kantoor of verkose venue offisieër. Geregistreerde pastorale berading vir verhoudingsberading.

Geregistreerde huweliksbevestiger, teoloog en geordineerde predikant. Kontak my gerus om jul huwelik te offisieër by \\\’n venue, jul woning of my kerkkantoor. Spesialis berader vir persoonlike of verhoudingsberading.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie