Antoinette Tigar (N.Dip Public Relations, B.A. Information Science) het 15 jaar lank in korporatiewe kommunikasie, reklame en bemarking gewerk. Sy skryf ‘n wye verskeidenheid maatskappyverslae, mediavrystellings, nuusbriewe, artikels en brosjures. In 2004 het sy by ‘n webwerfontwikkelingsmaatskappy aangesluit as inhoudredakteur, met ervaring in die skryf van besigheidsprofiele en inhoud vir ‘n wye verskeidenheid kliënte van safari-toergidse na ingenieursmaatskappye. Sy bedryf sedert 2005 haar eie besigheid.