Ek lief Kersfeeskoek is alreeds in 1985 gestig en hul Kersfeeskoek staan vir geenee terug nie. Baie resepte is getoets maar daar is een wat uitgestaan het bo die res en verwerk is tot perfeksie.
*Hierdie is ‘n seisoenale produk en kan gevind word by verskeie Kersmarkte regoor Gauteng.