Terug na soekresultate

Elene\’s Pools

Swembad winkel met buitewerke. Herstel en installering van alle swembad produkte. Weeklikse instandhouding van swembaddens.

  1. Swembad winkel geleë in Centurion Gauteng. Verskaf alle swembad produkte. Herstel pompe en soortgelyk by ons werkswinkel. Ons gaan na u huis toe of u kan ons winkel besoek. Ons doen weeklikse instandhouding op swembaddens en spa\’s. Ons doen ook \”remarbliting\” en herstel werke op stukkende swebaddens. Elene\’s Pools is ook n Elite verskaffer van Dolphin Robot skoonmakers. Ons verskaf produkte soos Speck, Quality, Bioguard, Waterwell Pro, Kreepy Krauly, Baracuda, Zodiac sout chlorineerders, hitte pompe en solar. Ons doen sand, zioliet of glas vervangings op filters.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie