Persoonlike fiksheids dienste/afrigting in die gemak van jou eie huis. Ons verskaf afrigting/dienste in Pretoria, Centurion en Johannesburg. Ons reis na die kliënt en help die persoon om sy/haar fiksheid doelwitte te bereik. Ons help ook paartjies en groepe wat saam wil oefen.
Champion Fitness
Persoonlike fiksheids dienste/afrigting