Terug na soekresultate

Flink.

Vier Kreatiwiteit

Flink. vier kreatiwiteit in verskillende vorme en streef daarna om mense bewus te maak van die alledaagse mooi in die lewe. Hier vier ons die gawe van handwerk en word outydse tegnieke weer lewendig. Die reeks word geinspireer deur ons Pragtige Afrikaanse taal; sommige woorde kan mens tog net in jou moedertaal sê. As jy trots is op jou Afrikaanse taal en dit wil uitpronk op ‘n t-hemp is Flink. definitief vir jou.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie