Freshwash Wasdiens is een van die gewildste wasserye in George!
Hulle bied ‘n “wash-and-go” wasgoeddiens aan. Alle wasgoed word volgens die hoogste standaarde gedoen deur professionele en opgeleide personeel, onder toesig van die eienaar, Phébé Jaanse Van Rensburg.