Terug na soekresultate

Anro Safaris

Lodge · Hotel · Plaas

Anro Safaris is op die plaas Slangfontein, in die Waterberge van Limpopo geleë. Die gebied is ryk aan plantegroei en is die tuiste van baie verskillende voëlspesies en diere. Die chalets is ten volle toegerus met alle geriewe, insluitend, yskaste, vrieskaste & TV’s. Buiten die gewone badkamers, het elke chalet ook ‘n heerlike buitelug stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en die chalets word daagliks bedien. Buiten die normale kombuis, het die chalets ook buite kookgeriewe vir braai en kampvure. Daar is ‘n DStv-verbinding beskikbaar, maar gaste sal hul eie smartcard en dekodeerder moet saambring.

Wildboerdery, Jag en Safari kan hier verwag word!

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie