Terug na soekresultate

Resensies

Geite en Goeters

Rated 1 out of 5
Mei 9, 2022

Reageer nie op e-posse of oproepe nie uiters swak,wag nou al byna drie maande vir die produk waarvoor ek reeda betaal het

Carl Albrecht

Geite en Goeters

Rated 1 out of 5
Februarie 20, 2022

Uiters swak diens. Ontvang nooit die produk waarvoor jy reeds betaal het nie. Reageer glad nie op e-posse nie.
Sal dit glad nie vir enige iemand aan beveel nie.

Nikki

Skryf 'n resensie