Terug na soekresultate

Surveillance King Pty Ltd

Bekostigbare CCTV vir Plaasveiligheid

Ons het n baie unieke besigheids model! ń Goeie CCTV stelsel is ń groot kapitale uitgawe, dus kan min besighede dit regtig bekostig om die beter (top of the range) CCTV stelsel te bekom.Dit is regtig duur sou mens na die IP reeks kameras kyk.

Met ons besigheids module kan jy nou die beste CCTV stelsel bekom met geen kapitale uitleg. Jy kan nou jou stelsel huur op n maandelikse basis wat instelasie en alle onderhoud insluit! Dit wil sê, ons sit ons geld en kameras op jou perseel neer en jy betaal ń maandelikse fooi! Geen Deposito, Geen Installasie Koste!.

Die nuutste kameras vervang ook nou jou beams!

Hoe werk dit? Ons trek n denkbeeldige lyn oor die gedeelte wat die kamera na kyk. Sodra die lyn dan op ń bepaalde tyd gekruis word, word die alarm geaktiveer en ń foto word geneem. Hierdie foto word dadelik na jou foon gestuur, dus weet jy ten alle tye wat by jou besigheid gebeur. Ons verskaf jou dus ń baie goeie bestuur stelsel.

Surveillance King kyk na Produktiewiteit , Diefstal , Die Hantering van Toerusting en Veiligheid .

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie