Hennie is lief vir sy baas.
Sy baas is op sy gelukkigste met ‘n yskoue bier, die beste steak en tjops wat geld kan koop, en om sy span saam vriende op ‘n Saterdag te ondersteun.
Wanneer Hennie se baas gelukkig is, is Hennie ook gelukkig.
Maar Hennie se baas kan nie ’n lekker kuier plek kry nie!
So Hennie maak sy eie sports bar oop…
Hennie’s
Sports Bar