Hunky Pallets (Edms) Bpk is ‘n dinamiese maatskappy wat al oor die 10 jaar se kennis van die paletbedryf opgebou het. Uitstekende kliëntediens en om ‘n koste-effektiewe oplossing aan ons kliënte te bied, is een van ons grootste prioriteite. Ons drie kernwaardes is integriteit, doeltreffendheid en volhoubaarheid.
Ons dienste sluit onderandere in; die vervaardiging en verskaffing van nuwe houtpalette, die verskaffing van goeie kwaliteit herverpakte palette & die vervaardiging en verskaffing van pasgemaakte nuwe houtkratte.