Terug na soekresultate

Ina Viljoen – Conferences & Events CC

Konferensies – Funksies – Promosies – PR

Professionele konferensie- en gebeurtenisorganiseerder vir korporatiewe maatskappye en verenigings. Ons pas u geleentheid aan volgens u behoeftes.

As jy op soek is na ‘n eenstopwinkel vir jou volgende geleentheid, hoef jy nie verder te kyk nie! Ons beplan, bestuur, gasheer en organiseer geleenthede, konferensies, korporatiewe funksies en direksievergaderings.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie