Terug na soekresultate

Camelia Gastehuis

Oulike Gastehuis gerieflik naby N1 met 4-ster gradering

Vyf netjiese en-suite kamers .

Parkering op perseel agter skuifhek.

Elke kamer het privaat ingang vanuit die tuin en is op grondvlak.

Lugversorgers in alle kamers.

Gratis WiFi

Engelse ontbyt op aanvraag beskikbaar.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie