Terug na soekresultate

Craft Classique

Kuns- en handgemaak

Ons voorsien al die elemente vir kuns en handwerk by ons aanlynwinkel en by ons winkel in Kempton Park. Ons is ook die verskaffer van “double sided crepe” papier vir groothandelaars. asook vir die verbruiker.

Word lid van ons klub en verdien 20% afslag op jou aankope. Ons sal ons bes doen om aan jou versoek te voldoen en teen die kortste moontlike tyd aan jou die items op jou voorstoep te verskaf.

Ons is trots daarop om items teen ‘n redelike prys aan die publiek te verskaf. Ons sny ons pryse om jou te help en beskik oor kwaliteit produkte waarmee jy kan spog en wat eksklusief in ons winkel beskikbaar is.

Kontak of besoek ons gerus.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie