Raak betrokke by unieke geleenthede om fondse in te samel vir u kind se skool en verseker die toekoms van ons onderwys. Die aanbod geld ook vir ander groepe soos kore, klubs, sportspanne, ens.
Plastieksakke en skoonmaakmiddels is iets wat almal verbruik, moet koop en dus is dit maklik bemarkbaar. Die verspreiding daarvan kan ‘n passiewe maandelikse inkomste vir deelnemende skole en ander groepe beteken.
Ons bied tans geleentheid om die volgende produkte te versprei:
Plastieksakke: Hero plastieksakke nou beskikbaar teen sakpaspryse!
Skoonmaakmiddels: Bio-afbreekbare seep – werk fantasties in gryswaterstelsels. Dis boonop goedkoper as meeste bekende sepe!
Vir meer inligting, kontak my gerus by 0842644017 of barbara@annagoed.co.za