Terug na soekresultate

Kings Meat Deli

Kruidenierswinkel · Slaghuis · Deli

Ons kliënte kan rustig rondsnuffel en kyk na al die produkte wat ons ten toon stel soos ons kampioen boerewors, biltong en droëwors en ongeveer 600 soorte vleis lekkernye. Daar is koue vleise, kase, Suid-Afrikaanse wyne en allerlei tuisbereide souse en konfyte om van te kies en keur. Ons bied ook ‘n spysenieringsdiens vir groot- of meer intieme geleenthede.

Ons in-huis sjef berei heerlike etes voor wat daagliks beskikbaar is en hulle behartig ook funksies soos etes wat tuis bedien word en spitbraai funksies.

Sluit by ons aan vir wynproe-sessies op geselekteerde Saterdae.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie