Terug na soekresultate

Lieflappies (Pty) Ltd

Lieflappies is ‘n aanlynwinkel met handgemaakte produkte

Lieflappies is ‘n aanlyn platform waar individue en besighede hulle handgemaakte produkte kan ten toon stel en verkoop.  Die doel van Lieflappies is om ‘n gemeenskap te skep wat mense in ons eie gemeenskappe ondersteun om sodoende ook ‘n bydrae te lewer in die ekonomie, maar bowenal in die kleinsakeman / vrou se lewe wat produkte skep om te verkoop. Die produkte op Lieflappies is eg Suid Afrikaans.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie