Terug na soekresultate

Wagters Onderhoudskontrakteurs (Pty) Ltd

Algemene herstelwerk en konstruksie aan huise en woonstelle

Wagters Onderhoudskontrakteurs het ontstaan in 2010 in Stellenbosch en is gestig deur Jac Pietersen, eienaar van Wagters.
Jac is gekwalifiseerd in BSc Houtprodukkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Wagters het oor die jare gegroei en bestaan tans uit `n uitstekende span met `n wye spektrum van tegniese kennis.

Ons streef altyd na hoë gehalte kwaliteit werk en vakmanskap. Met ons betroubare spanne kan u verseker wees dat die ekstra myl altyd geloop sal word.

Wagters beskik oor `n uiterse bekwame administratiewe kantoor-span wat die papierwerk proses glad laat verloop.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie