Terug na soekresultate

Onyx Epoxy Coaters

Installering van Epoxy, Polyurethane en gekleurde sement vloere

Ons installeer Metallic Epoxy vloere in huise, klubs, restaurante, winkels, vertoonlokale, ens. Ons doen ook industriele en kommersiele epoxy in garages, store, werkswinkels, fabrieke, winkels, ens. asook Polyurethane vloere in voedsel verwante fabrieke, industriele kombuise, farmaseutiese besighede, ens. Verder installeer ons gekleurde sement (Cemcrete) vloere – 14 jaar ondervinding.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie