Terug na soekresultate

M and S Makelaars

Versekeringsmakelaar

M & S Makelaars is ‘n korttermyn versekerings makelaar wat hoofsaaklik in die volgende areas diens: L’Agulhas, Struisbaai, Arniston, Bredasdorp, Napier en die Overberg Area.

Ons is gebasseer in L’Agulhas, na aan die Suidelikste punt van Afrika.

Ons verskaf persoonlike- en besigheidsversekering en tussenganger dienste wat insluit: geboue, inhoud, voertuie, alle risiko, aanspreeklikheid, watervaartuie, ens.

M & S Makelaars bestaan al reeds vir meer as ‘n dekade en bied ook nou vliegtuigversekering.

Ons besigheid is tot stand gebring deur Marius Esterhuizen en dit is sy voorneme om te help om die beste pakkette uit te werk vir elke individuele kliënt.

Ons verskaf professionele en vriendelike diens!

 

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie