Terug na soekresultate

Mahanya Bed & Breakfast

Baie sentraal gelee Bed en Onbyt in Wierdapark Centurion

Mahanya Bed & Ontbyt in Wierdapark Centurion bied rustige verblyf in 5 ruim kamers met privaat ingange

Ontbyt is by die tarief ingesluit en aandete is beskikbaar op versoek –  SUPER SPAR en ander wegneem etes is binne stap afstand

Naby Gautrein roetes

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie