Terug na soekresultate

Kalahari Water Vakansie Plaas

Vakansie Verblyf

Kalahari Water Vakansie Plaas is geleё in die Noord-Kaap en is ‘n uitstekende ligging vir ‘n wel verdiende vakansie.

Ons bied avontuuraktiwiteite aan, soos swem, visvang, kanovaart (eie toerusting), voëlkyk, 4×4-roetes en bergfiets- en staproetes met ‘n uitsig oor die Oranjerivier.

 

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie