Terug na soekresultate

Matt & Milly Bespoke Leather Apparel

Egte leer produkte gemaak met die beste gehalte leer. Ons het ñ wye verskeidenheid van produkte om van te kies vir babas, kinders, man of vrouens.

Matt & Milly is ñ klein besigheid in Pretoria wat elegante en tydloose leer produkte maak teen bekostigbare pryse. Alle produke word met liefde en passie gemaak en is elkeen uniek in hulle manier.

Ons maak alles van baba vellies tot naweeksakke, rugsakke, handsakke en badkamersakkies. Al het ons ñ pragtige reeks produkte beskikbaar, doen ons ook korporatiewe geskenke,troue & gevolg geskenke en bykomstighede sowel as speisale versoeke.

Ons produkte wordgemaak om ñ leeftyd te hou. Jy sal dedelik verlief raak op jou Matt & Milly skepping.

Besoek gerus ons blad vir ons volle reeks en pragtige agtergrond storie. 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie