Terug na soekresultate

Eldorado Consultancy

Konsultante insake voertuie vir besighede en privaat individue

Eldorado Consultancy is sedert 2006 in die bedryf. Ons bestuur boetes op n nasionale basis en is kenners van Aarto wat ook die punte stelsel gaan behels sodra dit nasionaal is. Ons waarborg dat ons, ons kliente sal geld bespaar en oor n termyn sal ons onself uit hierdie besparings betaal. Ons is dus nie ‘n finansiele las, maar n geweldige bate. Terselfde tyd het die klient gemoedsrus dat die boetes onder beheer is en voertuig lisensies nooit geblok sal wees nie. Lg haal gewoonlik die persoon groot addsionele kostes op die hals. Dit verhoed ons. Ons het kliente wat 10 jaar plus met ons is en hulle kan getuig van ons koste besparings en proffesionele etiese diens. Verwysings beskikbaar.

Ons doen ook registrasies en lisensiering asook enige ander transaksies by die lisensiekantore in Pretoria.

Hoe kan ons u help?

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie