Terug na soekresultate

Elsa’s Kitchen

Lekker tuisgebakte produkte

Elsa is ‘n koswinkeltjie wat al sedert 1963 in Menlopark  gevestig is. Oorspronklik het Elsa’s net koeksisters verkoop maar later uitgebrei en tans verkoop hulle ongeveer 250 varsgebakte items.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie