Motolek is ‘n unieke werkswinkel konsessie vir motor elektriese spesialiste.
Daar is meer as 60 konsessies landwyd en bied ‘n netwerk van professionele tegnici wat spesialiseer in motor-elektriese en verwante dienste wat vakmanskap regoor die land waarborg.