Terug na soekresultate

Better!

Geestesbreier en Innovasiehasie

Ek is ‘n gekwalifiseerde en geregistreerde Geestesbreier (Life Coach) wat persone help om dit te doen wat hulle mee sukkel. Ek help skoliere met hul loopbaan keuses, Professionele mense met hulle doelwitte, moeders met hul skuldgevoelens, studente met hul teenstrydige prioriteite.

 

Die innovasie afdeling van die besigheid ondersteun ander ondernemings om nuwe, vars idees en produkte aan hulle kliente te bied.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie