‘n Innoverende Rekenmeesterspraktyk wat fokus op waarde toevoeging tot u besigheidsake. Deur gebruik te maak van die nuutste tegnologie in die industrie, hanteer ons alle finansiële aspekte van u besigheid en gee sodoende vir u die geleentheid om te fokus op die uitbreiding en groei van u besigheid.
Ons is ook ‘n lidfirma van die Core Group en het sodoende toegang tot 16 van hul diensmaatskappye. Vir meer inligting rakende ons dienste, besoek gerus ons webtuiste www.theateamfs.com.