Terug na soekresultate

Gameways Anti-Poaching NPC

Gameways NPC bied verskeie natuur kursusse aan.

Gameways is ‘n nie winsgewende maatskappy. Ons spesialiseer in die aanbied van top gehalte Teenwildstroop, Wildplaasbestuur en Junior Natuurberoepsvoorligting kursusse. Gameways is die plek waar die opdoen van teoretiese kennis en praktiese vaardighede hand-in-hand loop.  Met hierdie kennis kan jy ‘n toekoms beplan waarin jy jou volle potensiaal ontwikkel terwyl jy jou passie vir die natuur uitleef.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie