Al ons produkte word hier op die perseel met die hand vervaardig! Ons gebruik slegs herwinde hout en al die produkte word deur my en een handlanger hier gemaak! Ons verkoop ons produkte op ons aanlyn winkel, markte en ons wonderlike Afrikaanse Feeste!
Grondpad Dekor
Ons vervaardig handgemaakte dekor van herwinde hout!