Spesialiseer in kragopwekkers (20KVA +) en elektriese werk (hoog- en laagspanning) vir meer as 20 jaar. Ons lys van kliente is ‘n bewys van ons toewyding en sukses oor die jare. Sien asb ons webtuiste vir meer inligting www.buwesi.co.za
Buwesi Generators
Kragopwekers / Elektries