Terug na soekresultate

Three Thymes INN

Oornag Akkommodasie

THREE THYMES INN verskaf oornag akkommodasie in ‘n landelike omgewing, binne-in die hart van Pretoria se Top Trou Venues .  Ons het tans 3 Dubbel kamers, wat 6 – 9 mense kan akkommodeer.

Die  ontbyt word bedien in ons “Makuku”, wat ook gebruik kan word om in te ontspan, TV te kyk of waar u  selfs ‘n besigheidstransaksie kan beklink.

Die kamers is gemaklik, elk met hul eie ingang en en-suite badkamer.  Elke eenheid is ten volle gemeubileer en het ook ‘n klein kombuisie wat kan help om gou ‘n ete op te warm.

 

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie