Terug na soekresultate

Rachael-Anne Becker (Pty) Ltd

Ons is \’n vroue sake onderneming in die skoonheids salon bedryf wat dienste aanbied vir velsorg, probleem velle, pigmentasie en verouderings voorkomende behandelings. Die produkte wat ons gebruik is natuurlike Aloe Ferox met Vitamiene A,B, C en E met baie goeie resultate. Ons is gefokus op individue en ons \”motto\” is kwaliteit, diens en uitnemendheid.

Rachael-Anne Becker (Pty) Ltd is \’n vroue sake onderneming in die skoonheids salon bedryf wat dienste aanbied vir algemene velsorg, probleem velle, pigmentasie en verouderings voorkomende behandelings. Die produkte wat ons gebruik is natuurlike Aloe Ferox met Vitamiene A,B, C en E met baie goeie resultate. Ons is gefokus op individue en ons \”motto\” is kwaliteit, diens en uitnemendheid. Ons het ook \’n \’n winkel aanlyn waar ons die Aloe Unique velsorg produkte verkoop. Die besigheid is oop sedert Nov 2017 en ons fokus ook om ander te help en verkoop handgemaakte katoen inkopie sakke aanlyn om plastiek te vermy. Die maatskappy is ingestel op gesondheid, skoonheid en welstand om ander goed te laat voel oor hulleself. Van die nuutste tegnologie en behandelings word aangebied met \’n bekostigbare prys. Besoek gerus ons webblad vir meer inligting.

Deel die Besigheid

Resensies

Geen resensies beskikbaar. Indien jy van hierdie besigheid se dienste gebruik het, skryf asb ’n resensie.

Skryf 'n resensie